{"product_id":"9780624073802","title":"Kamphoer (Afrikaans Edition)","description":"Kamphoer is die ware verhaal van 'n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoels gegooi is. Met die hulp van 'n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses word sy teruggestamp in 'n bomkrater wat sy geglo het lank reeds toegegroei het en veilig bedek was. In Kamphoer word die weerbarstigheid van die menslike gees opgeweeg teen die ewe blywende invloed van trauma. Dit is 'n sielkundige riller wat jou tot op die laaste bladsy in sy yskoue greep sal hou.\" 9780624073802 0624073807 272 BOOK Fiction NOT_MATURE http:\/\/books.google.com\/books\/content?id=cMcqrgEACAAJ\u0026amp;printsec=frontcover\u0026amp;img=1\u0026amp;zoom=5\u0026amp;source=gbs_api af\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eAuthor: \u003c\/b\u003eFrancois Smith\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003ePublisher: \u003c\/b\u003eTafelberg\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003ePublication Date: \u003c\/b\u003eDec 10, 2014\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eNumber of Pages: \u003c\/b\u003e272 pages\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eLanguage: \u003c\/b\u003eAfrikaans\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eBinding: \u003c\/b\u003ePaperback\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eISBN-10: \u003c\/b\u003e0624073807\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eISBN-13: \u003c\/b\u003e9780624073802\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48845566738737,"sku":"9780624073802","price":29.54,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0798\/8215\/8385\/files\/9780624073802.jpg?v=1713168508","url":"https:\/\/www.recomparo.com\/es\/products\/9780624073802","provider":"ReComparo.com","version":"1.0","type":"link"}