{"product_id":"9781671053090","title":"Rosa Brekvis Se 40 Journeys Na Wis-Dom (Afrikaans Edition)","description":"Die vertel van Rosa Brêkvis se storie-ervarings van om bietjie-pouler te wees, tot die uiteindelike vrede om te kan pas in haarself.Rosa het mentors. Na 'n besoek aan haar sielkundige, besluit sy om alles te sê. As 'n person nie sê nie bly die vyand in jou kop Rosa, \u0026amp; dan kan jy nie volledig leef nie. So jy bly 'n nie-person met 'n geheim in sy donker plek, \u0026amp; van daai ene kan jy nie weghardloop nie.En dit is wat sy doen, in 40 journeys deel sy haar binne-wêreld, sodat sy kan vry kom \u0026amp; weer die lekkerte kan proe van die lewe se musiek.Rosa se Journeys bied wysheid aan soos 'n vriend wat koffie gee, vrygewig \u0026amp; pretensieloos.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e• \u003cb\u003eAuthor: \u003c\/b\u003eJo Steenkamp\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e• \u003cb\u003ePublisher: \u003c\/b\u003eIndependently Published\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e• \u003cb\u003ePublication Date: \u003c\/b\u003eDec 16, 2019\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e• \u003cb\u003eNumber of Pages: \u003c\/b\u003e146 pages\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e• \u003cb\u003eLanguage: \u003c\/b\u003eAfrikaans\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e• \u003cb\u003eBinding: \u003c\/b\u003ePaperback\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e• \u003cb\u003eISBN-10: \u003c\/b\u003e1671053095\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e• \u003cb\u003eISBN-13: \u003c\/b\u003e9781671053090\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"Independently Published","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50334079549745,"sku":"9781671053090","price":13.96,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0798\/8215\/8385\/files\/9781671053090__85429.jpg?v=1732137320","url":"https:\/\/www.recomparo.com\/es\/products\/9781671053090","provider":"ReComparo.com","version":"1.0","type":"link"}