{"product_id":"9781732650053","title":"Nôko Die Ridder 1: 'N Onverwagte Geskenk (Noko The Knight®) (Edición afrikáans)","description":"Diep in die Mpumalanga bosveld, is 'n jong gekuifde ystervark besig om te peorel met die aankondiging van 'n nuwe to evoeging tot sy familie. Hartseer, y 'n bietjie jaloers op hierdie nuwe baba, dink Nôko dat daar nou geen tyd meer gaan wees vir hom en sy ouers om saam te wees en die nodige oorlewings vaardighede aan te leer nie. 'n Genotvolle storie van vriendskap en kompassie, es Nôko die Ridder die ideale manier om jong lesers te lei om sinvol uiting te gee aan hulle ontwikkelende emosies. In hierdie avontuurlike en prettige verhaal, kinders sal belangrike lesse o die aanvaarding van verantwoordelikheid en die effektiewe hanteering van hul emosies leer. ¡Hulle sal ook pret hê terwyl hulle van Suid-Afrika en die unieke kulturuur, wild, en habitat leer!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cul\u003e\n\n\u003cli\u003e | \u003cb\u003eAutor:\u003c\/b\u003e Eleni Theodorou\u003c\/li\u003e\n\n\u003cli\u003e | \u003cb\u003eEditorial:\u003c\/b\u003e Telling Tales Publications Llc\u003c\/li\u003e\n\n\u003cli\u003e | \u003cb\u003eFecha de publicación:\u003c\/b\u003e 03 de enero de 2023\u003c\/li\u003e\n\n\u003cli\u003e | \u003cb\u003eNúmero de páginas:\u003c\/b\u003e 49 páginas\u003c\/li\u003e\n\n\u003cli\u003e | \u003cb\u003eIdioma:\u003c\/b\u003e afrikáans\u003c\/li\u003e\n\n\u003cli\u003e | \u003cb\u003eEncuadernación:\u003c\/b\u003e Tapa blanda\u003c\/li\u003e\n\n\u003cli\u003e | \u003cb\u003eISBN-10:\u003c\/b\u003e 1732650055\u003c\/li\u003e\n\n \u003cli\u003e| \u003cb\u003eISBN-13:\u003c\/b\u003e 9781732650053\u003c\/li\u003e\n\n\n\u003c\/ul\u003e","brand":"Telling Tales Publications Llc","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47809611956529,"sku":"9781732650053","price":14.53,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0798\/8215\/8385\/products\/9781732650053.jpg?v=1700484098","url":"https:\/\/www.recomparo.com\/es\/products\/9781732650053","provider":"ReComparo.com","version":"1.0","type":"link"}