{"product_id":"9781071232637","title":"Kreefpiel (Afrikaans Edition)","description":"Kom stap saam met Sarel op 'n reis wat jy nie sommer gou sal vergeet nie. Hierdie is die eerste boek in die fiktiewe land van Groot Kannelonia. Sarel is 'n eenvoudige plaasjapie van Boudsand-Wes, maar sy lewe is op die punt om te verander in maniere wat hy nooit sou kon voorspel nie. Voordat hy homself 'n ware man kan noem is daar dinge wat hy gaan moet doen, dinge wat Ouma Lettie nooit sou toe gelaat het nie, al rus dit hoe swaar op sy gewete. Om 'n man te word is nie maklik nie, om deel te vorm met jouself en ander, om jouself te sien binne ander, om die lewens water te drink, dit verg baie van 'n man se lyf sowel 'n man se hart.Die verhaal is nie vir die wat nie 'n grap kan hanteer nie. Dit is ook baie eksplisiet en bevat baie geweld. As dit iets is wat vir jou klink asof jy sal belang stel kom lees gerus.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eAuthor: \u003c\/b\u003ePen 15 Groep\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003ePublisher: \u003c\/b\u003eIndependently published\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003ePublication Date: \u003c\/b\u003eJun 01, 2019\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eNumber of Pages: \u003c\/b\u003e60 pages\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eLanguage: \u003c\/b\u003eAfrikaans\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eBinding: \u003c\/b\u003ePaperback\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eISBN-10: \u003c\/b\u003e1071232630\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eISBN-13: \u003c\/b\u003e9781071232637\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"Independently published","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48553038938417,"sku":"9781071232637","price":12.74,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0798\/8215\/8385\/files\/9781071232637__53896_00f9079f-caac-4989-ba5f-f04ad93a4577.jpg?v=1716040354","url":"https:\/\/www.recomparo.com\/products\/9781071232637","provider":"ReComparo.com","version":"1.0","type":"link"}