{"product_id":"9781718191662","title":"Verraad In Peru","description":"Nooit het die pragtige Isabella ooit gedink haar lewe sal binne dae so drasties kan verander... Uit liefde vergesel sy haar geliefde broer na die diepte hart van Peru. Haar uiterlike verraai nie die diepe onsekerheid binne haar nie. Die smeulende Ricardo maak dinge vir haar glad nie makliker nie. Dan is daar die man wat die hele soekgeselskap financier. Luther McCallister het n reputasie as n man wat kry wat hy wil he, maak nie saak hoe nie. Een ding is verseker, vir geen oomblik sal sy toelaat dat sy as die hulpelose vroutjie gesien word nie! Isabella het egter nie besef hoeveel geheime Peru al die jare versteek het nie. Sal sy steeds haarself wees aan die einde van hierdie gekke soektog na n geheime stad van goud wat dalk nie eens bestaan het nie?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eAuthor: \u003c\/b\u003eHanli Lombard\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003ePublisher: \u003c\/b\u003eIndependently Published\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003ePublication Date: \u003c\/b\u003eAug 18, 2018\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eNumber of Pages: \u003c\/b\u003e114 pages\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eLanguage: \u003c\/b\u003eAfrikaans\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eBinding: \u003c\/b\u003ePaperback\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eISBN-10: \u003c\/b\u003e1718191669\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eISBN-13: \u003c\/b\u003e9781718191662\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"Independently published","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49165658816817,"sku":"9781718191662","price":12.19,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0798\/8215\/8385\/files\/9781718191662__32374_a112df42-25a0-44b5-b3bd-f0cb2f692175.jpg?v=1716383101","url":"https:\/\/www.recomparo.com\/products\/9781718191662","provider":"ReComparo.com","version":"1.0","type":"link"}