{"product_id":"9781973485520","title":"Wonderbeer","description":"Rooikop Tessa Davey is ses maande weg van sestien. Haar mikrobioloog-pa het haar die bynaam Wonderbeer gegee, na gelang van haar gunsteling diertjies: die mikroskopiese, maar uitsonderlike taai en vindingryke waterbere. Toe haar pa doodsiek raak, moet Tessa se ouers vir hom in Toronto behandeling gaan soek, en sy en haar sesjarige boetie Sam word na hulle buitengewone Tante Sara se merkwaardige huis diep in Suid Afrika se Drakensberge gestuur.Maar kort na hulle aankoms in die Drakensberge word Tessa ontvoer deur 'n paar gewetelose fortuinsoekers, wie haar dwing om in 'n diep en geheime bergpoel vir 'n amper-vergete skat te duik. En elke keer wanneer sy duik, kry Tessa die gevoel dat sy nie alleen in die water is nie... As Tessa enige kans wil staan om te oorleef, sal sy die soort moed en volharding waarop haar bynaam dui, moet kan toon.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eAuthor: \u003c\/b\u003eAndrew Salomon\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003ePublisher: \u003c\/b\u003eIndependently Published\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003ePublication Date: \u003c\/b\u003eDec 07, 2017\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eNumber of Pages: \u003c\/b\u003e158 pages\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eLanguage: \u003c\/b\u003eAfrikaans\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eBinding: \u003c\/b\u003ePaperback\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eISBN-10: \u003c\/b\u003e1973485524\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e| \u003cb\u003eISBN-13: \u003c\/b\u003e9781973485520\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"Independently published","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49174207758641,"sku":"9781973485520","price":13.54,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0798\/8215\/8385\/files\/9781973485520__02131_708260d6-6c32-428e-b9eb-d8d9c51afc1e.jpg?v=1716535369","url":"https:\/\/www.recomparo.com\/products\/9781973485520","provider":"ReComparo.com","version":"1.0","type":"link"}