Ir directamente a la información del producto
1 de 1

Tafelberg

Dubbelspel (Afrikaans Edition)

Dubbelspel (Afrikaans Edition)

ISBN-13: 9780624068037
Precio habitual $29.54
Precio habitual Precio de oferta $29.54
Oferta Agotado
Los gastos de envío se calculan en la pantalla de pago.
Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriers, die Russe, Koreane, Indiers, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om die wereld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gese het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gese dis 'n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie." 9780624068037 062406803X 411 BOOK Fiction NOT_MATURE http://books.google.com/books/content?id=sRWXoAEACAAJ&printsec=frontcover&img=1&zoom=5&source=gbs_api af


  • | Author: Wilna Adriaanse
  • | Publisher: Tafelberg
  • | Publication Date: Apr 20, 2014
  • | Number of Pages: 416 pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback
  • | ISBN-10: 062406803X
  • | ISBN-13: 9780624068037
Ver todos los detalles