Melodie
Susanna M Lingua Gunstelinge 3 (Afrikaans Edition)
Susanna M Lingua Gunstelinge 3 (Afrikaans Edition)
ISBN-13: 9780624068068
Precio habitual
$29.54
Precio habitual
Precio de oferta
$29.54
Precio unitario
/
por
Los gastos de envío se calculan en la pantalla de pago.
No se pudo cargar la disponibilidad de retiro
Die groot legkaart, waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beeindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister, begin die stukkies van die legkaart uiteindelik pas . . . Skemeruur, waarin Lynne Steenberg albei haar ouers in 'n motorongeluk verloor, en boonop daarna uitvind dat sy 'n aangenome kind is. En so begin haar soektog na haar regte moeder . . . En ware liefde. En Winde van herinnering, waarin Thea Strassheim tydens haar gedwonge verblyf op die landgoed Hamilton Estate moet besluit: sal sy haar lewe op die altaar le in ruil vir kortstondige geluk saam met die man wat sy meer as haar eie lewe bemin?" 9780624068068 0624068064 512 BOOK Fiction NOT_MATURE http://books.google.com/books/content?id=hB2ingEACAAJ&printsec=frontcover&img=1&zoom=5&source=gbs_api af
- | Author: Susanna M. Lingua
- | Publisher: Melodie
- | Publication Date: Apr 01, 2014
- | Number of Pages: 512 pages
- | Language: Afrikaans
- | Binding: Paperback
- | ISBN-10: 0624068064
- | ISBN-13: 9780624068068
Share
