Kwela
Vermis Op Allesverloren (Afrikaans Edition)
Vermis Op Allesverloren (Afrikaans Edition)
ISBN-13: 9780795707384
Precio habitual
$29.54
Precio habitual
Precio de oferta
$29.54
Precio unitario
/
por
Los gastos de envío se calculan en la pantalla de pago.
No se pudo cargar la disponibilidad de retiro
Wanneer Melinda een oggend opstaan, het haar tante Erta eenvoudig spoorloos verdwyn. Jare gelede is Erta deur die dorpenaars as 'n heks gebrandmerk oor haar kruierate en eksentrieke gedrag, veral nadat Oudominee begin het met sy vendetta teen haar. Melinda vermoed onraad en roep Barrie Barnard, privaatspeurder en buitestander, in om Erta te vind voor dit te laat is.
- | Author: Anchien Troskie
- | Publisher: Kwela
- | Publication Date: Dec 10, 2014
- | Number of Pages: 304 pages
- | Language: Afrikaans
- | Binding: Paperback
- | ISBN-10: 079570738X
- | ISBN-13: 9780795707384
Share
