Human & Rosseau
Die Respektabele Meneer Hartslief (Afrikaans Edition)
Die Respektabele Meneer Hartslief (Afrikaans Edition)
ISBN-13: 9780798170345
Precio habitual
$29.54
Precio habitual
Precio de oferta
$29.54
Precio unitario
/
por
Los gastos de envío se calculan en la pantalla de pago.
No se pudo cargar la disponibilidad de retiro
Elie Hartslief is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand. Wanneer sy saggeaarde broer Basie se lyk langs 'n afgelee pad gevind word, word die Hartslief-clan van Brixton egter genoodsaak om laer te trek. Elie is die brein; Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela met die slaghuis die spiere; en die verfynde kok Moks met sy helderkleurige mohican en mediwietkoekies die bek. Hulle kom egter teen gedugte teenstanders te staan: die berugte King of Sleaze en sy huurmoordenaar Lood - 'n man met 'n passie vir saksofoonmusiek en 'n aanleg om mense op kreatiewe maniere dood te maak." 9780798170345 0798170344 402 BOOK NOT_MATURE http://books.google.com/books/content?id=tawLrgEACAAJ&printsec=frontcover&img=1&zoom=5&source=gbs_api af
- | Author: Chris Karsten
- | Publisher: Human & Rosseau
- | Publication Date: Dec 10, 2014
- | Number of Pages: 402 pages
- | Language: Afrikaans
- | Binding: Paperback
- | ISBN-10: 0798170344
- | ISBN-13: 9780798170345
Share
