Ir directamente a la información del producto
1 de 1

Independently Published

Rosa Brekvis Se 40 Journeys Na Wis-Dom (Afrikaans Edition)

Rosa Brekvis Se 40 Journeys Na Wis-Dom (Afrikaans Edition)

ISBN-13: 9781671053090
Precio habitual $13.96
Precio habitual Precio de oferta $13.96
Oferta Agotado
Los gastos de envío se calculan en la pantalla de pago.
Die vertel van Rosa Brêkvis se storie-ervarings van om bietjie-pouler te wees, tot die uiteindelike vrede om te kan pas in haarself.Rosa het mentors. Na 'n besoek aan haar sielkundige, besluit sy om alles te sê. As 'n person nie sê nie bly die vyand in jou kop Rosa, & dan kan jy nie volledig leef nie. So jy bly 'n nie-person met 'n geheim in sy donker plek, & van daai ene kan jy nie weghardloop nie.En dit is wat sy doen, in 40 journeys deel sy haar binne-wêreld, sodat sy kan vry kom & weer die lekkerte kan proe van die lewe se musiek.Rosa se Journeys bied wysheid aan soos 'n vriend wat koffie gee, vrygewig & pretensieloos.


  • Author: Jo Steenkamp
  • Publisher: Independently Published
  • Publication Date: Dec 16, 2019
  • Number of Pages: 146 pages
  • Language: Afrikaans
  • Binding: Paperback
  • ISBN-10: 1671053095
  • ISBN-13: 9781671053090
Ver todos los detalles