Ir directamente a la información del producto
1 de 1

Independently published

Hartsgedagtes (Afrikaans Edition)

Hartsgedagtes (Afrikaans Edition)

ISBN-13: 9781691191123
Precio habitual $13.41
Precio habitual Precio de oferta $13.41
Oferta Agotado
Los gastos de envío se calculan en la pantalla de pago.
Dirk van Zyl verkry sy inspirasie vir skryf uit sy eie lewe. Sy oë sien raak wat min mense kan sien, en dit is 'n gawe wat hy ontvang het. Vanaf sy eerste verhalende gedig, is ek geboei deur sy woorde. As blindes lei het my stom gelaat. Hierdie bundel tydlose gedigte kan ek aanbeveel en as jou eerste liefde die digkuns is, nog te beter. Hierdie tipe bundels is besig om uit te sterf en is definitief 'n bundel gedigte wat behoue moet bly.Dirk van Zyl, woorde wat my by sal bly, het jy in hierdie bundel aangeteken. Ek beveel die bundel baie sterk aan.Yolanda Mey.


  • Author: Dirk Van Zyl
  • Publisher: Independently published
  • Publication Date: Sep 05, 2019
  • Number of Pages: 181 pages
  • Language: Afrikaans
  • Binding: Paperback
  • ISBN-10: 1691191124
  • ISBN-13: 9781691191123
Ver todos los detalles