Telling Tales Publications Llc
Nôko Die Ridder 1: 'N Onverwagte Geskenk (Noko The Knight®) (Edición afrikáans)
Nôko Die Ridder 1: 'N Onverwagte Geskenk (Noko The Knight®) (Edición afrikáans)
Precio habitual
$14.53
Precio habitual
Precio de oferta
$14.53
Los gastos de envío se calculan en la pantalla de pago.
Cantidad
No se pudo cargar la disponibilidad de retiro
Diep in die Mpumalanga bosveld, is 'n jong gekuifde ystervark besig om te peorel met die aankondiging van 'n nuwe to evoeging tot sy familie. Hartseer, y 'n bietjie jaloers op hierdie nuwe baba, dink Nôko dat daar nou geen tyd meer gaan wees vir hom en sy ouers om saam te wees en die nodige oorlewings vaardighede aan te leer nie. 'n Genotvolle storie van vriendskap en kompassie, es Nôko die Ridder die ideale manier om jong lesers te lei om sinvol uiting te gee aan hulle ontwikkelende emosies. In hierdie avontuurlike en prettige verhaal, kinders sal belangrike lesse o die aanvaarding van verantwoordelikheid en die effektiewe hanteering van hul emosies leer. ¡Hulle sal ook pret hê terwyl hulle van Suid-Afrika en die unieke kulturuur, wild, en habitat leer!
- | Autor: Eleni Theodorou
- | Editorial: Telling Tales Publications Llc
- | Fecha de publicación: 03 de enero de 2023
- | Número de páginas: 49 páginas
- | Idioma: afrikáans
- | Encuadernación: Tapa blanda
- | ISBN-10: 1732650055
- | ISBN-13: 9781732650053
Share
