1
/
of
1
Jasmyn
Sarah Du Pisanie Omnibus 9 (Afrikaans Edition)
Sarah Du Pisanie Omnibus 9 (Afrikaans Edition)
ISBN-13: 9780624068129
Regular price
$29.54
Regular price
Sale price
$29.54
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
Katrientjie is 'n opwindende verhaal van 'n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur 'n bende rowers ontvoer word. Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in die kasteel in Duitsland gaan bly. In Die kralebruid word Isa deur die Ouni-stam op 'n eiland grootgemaak en aan 'n ontdekkingsreisiger gegee in ruil vir krale. Hy besef nie hy is volgens tradisie nou met haar getroud nie en sy verstaan nie hoekom hy afsydig is teenoor haar nie. Boonop lyk dit of hy in die beeldskone Belinda belangstel . . .
- | Author: Sarah Du Pisanie
- | Publisher: Jasmyn
- | Publication Date: Apr 01, 2014
- | Number of Pages: 496 pages
- | Language: Afrikaans
- | Binding: Paperback
- | ISBN-10: 0624068129
- | ISBN-13: 9780624068129
Share
