Skip to product information
1 of 1

Kwela

Buys: 'N Grensroman (Afrikaans Edition)

Buys: 'N Grensroman (Afrikaans Edition)

ISBN-13: 9780795707391
Regular price $31.19
Regular price Sale price $31.19
Sale Sold out
Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik werelduit. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, voelvry-verklaarde, pes van die regering, reus deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Buys is 'n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom." 9780795707391 0795707398 434 BOOK NOT_MATURE http://books.google.com/books/content?id=4WULrgEACAAJ&printsec=frontcover&img=1&zoom=5&source=gbs_api af


  • | Author: Willem Anker
  • | Publisher: Kwela
  • | Publication Date: Dec 10, 2014
  • | Number of Pages: 434 pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback
  • | ISBN-10: 0795707398
  • | ISBN-13: 9780795707391
View full details