Skip to product information
1 of 1

Independently published

Onderweg Na Damaskus: 'N Omnibus Van Drie Verhale (Afrikaans Edition)

Onderweg Na Damaskus: 'N Omnibus Van Drie Verhale (Afrikaans Edition)

ISBN-13: 9781095595749
Regular price $11.53
Regular price Sale price $11.53
Sale Sold out
Onderweg na Damaskus is 'n omnibus van drie gay verhale: Een Derde vir die Armes is 'n sage van passie, verleiding en wraak wat in Yeoville, Johannesburg, in die laat jare tagtig afspeel. Soms moet 'n mens baklei vir wat joune is, en as die armes daarby baat, soveel te beter. Die Snob en die Slet handel oor die Waterkloofrifse homoseksuele elite. 'n Kykie in die wellus na welvaart, die erotiek van rykdom en die bloedbande van belegging. Maar bowenal is dit 'n narratief van die liefde wat oor aardse dinge triomfeer. Die Damaskus-Ervaring neem jou op reis saam met twee behoudende gereformeerde gay ouens wat by 'n bloedstollende insident in die VSA betrokke raak.


  • | Author: Pieter Uys
  • | Publisher: Independently Published
  • | Publication Date: Apr 26, 2019
  • | Number of Pages: 25 pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback
  • | ISBN-10: 1095595741
  • | ISBN-13: 9781095595749
View full details