Skip to product information
1 of 1

Authorhouse Uk

Vlug Van Die Vlinder (Afrikaans And English Edition)

Vlug Van Die Vlinder (Afrikaans And English Edition)

ISBN-13: 9781491890356
Regular price $34.89
Regular price Sale price $34.89
Sale Sold out
Christélle Contreau, w?eldberoemde Franse konsertpianis, is baie meer as wat sy vir die w?eld voorhou. Van kleins af glip sy skelm weg om haar oupa in sy werkswinkel te gaan help, tot groot frustrasie van haar ouers. Op twintig kwalifiseer sy as agent in 'n spioenasienetwerk waarby haar vader haar betrek het en word die berugte Vlinder: rats, kleurvol en onaantasbaar. Maar 'n kragtige bom verwoes die motor waarin haar vader en beste vriendin, Kristine, reis en moet die Vlinder uit haar geboorteland vlug. Onder verskeie skuilname en vermommings, ontduik sy die 'Insekdoders' tot haar omswerwinge haar uiteindelik na Suid-Afrika, Kristine se vaderland, bring. En dis in Kaapstad dat sy vir Jan Brand ontmoet. Eifel-toring van 'n man, wat haar voete in 'n oogwink skoon onder haar uitslaan. Vir 'n kort rukkie leef sy in 'n waas van ongekende geluk, maar dan dryf 'n tweede bom haar weer verder, weg van die man wat sy liefhet omdat sy vrees vir sy lewe ... as hy die bom oorleef het. Sal sy hom ooit weer sien? Sal sy ooit weer net Christélle Contreau wees? Sal die Vlinder se vlug ooit tot 'n einde kom?


  • • Author: Thea Swan
  • • Publisher: Authorhouse Uk
  • • Publication Date: Jan 15, 2014
  • • Number of Pages: 158 pages
  • • Language: English
  • • Binding: Hardcover
  • • ISBN-10: 1491890355
  • • ISBN-13: 9781491890356
View full details