1
/
of
1
Independently published
Die see avontuur (Mossie-reeks) (Afrikaans Edition)
Die see avontuur (Mossie-reeks) (Afrikaans Edition)
ISBN-13: 9781693646287
Regular price
$13.00
Regular price
Sale price
$13.00
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
Die Aprilvakansie breek aan. Mossie en Frikkie gaan saam met Jan en sy familie op 'n seevakansie. Die eerste aand sluit die drie vriende uit na die strand om krappe te gaan jaag, maar loop vas in drie mans wat besig is met iets skelm. Mossie en sy maats beluit om ondersoek in te stel en ontdek dat die drie deur die polisie gesoek word. Maar voor hulle die manne kan stop word hulle gevang en lyk dit of hulle vir die visse gevoer gaan word!This series was written to expose children to reading and enjoying adventure stories. It is written in a very simple Afrikaans with the use of rather a simple word than a better word. Sentences are short so that children can get confident in reading the stories on their own. But they are not just for Afrikaans children, they are aimed at any child of any language background who want to discover and master the Afrikaans language. The series for a start consist of five books.
- | Author: Pieter de Bruin
- | Publisher: Independently published
- | Publication Date: Sep 16, 2019
- | Number of Pages: 76 pages
- | Language: Afrikaans
- | Binding: Paperback
- | ISBN-10: 1693646285
- | ISBN-13: 9781693646287
Share
