Skip to product information
1 of 1

CreateSpace Independent Publishing Platform

Klein Twak Leer Sy Les (Afrikaans Edition)

Klein Twak Leer Sy Les (Afrikaans Edition)

ISBN-13: 9781717061904
Regular price $13.93
Regular price Sale price $13.93
Sale Sold out
Klein Twak is 'n dorpsmuis wat daarvan hou on sy neus te volg en avonture te hè. Een dag gaan hy uit om 'n emmer melk vir sy ma te gaal haal. Toe ruik hy hierdie heerlike vreemde kos, en hy besluit hy moet dit proe. Maar hy het nie geweet hy sou binnekort in groot gevaar wees nie. Sal hy veilig terugkeer en vir Soetlief Langstert vertel van sy avontuur? Sal hy ooit biltong eet?


  • • Author: Elsabe Smit
  • • Publisher: CreateSpace Independent Publishing Platform
  • • Publication Date: Apr 19, 2018
  • • Number of Pages: 32 pages
  • • Language: Afrikaans
  • • Binding: Paperback
  • • ISBN-10: 1717061907
  • • ISBN-13: 9781717061904
View full details